Jul
Origin South Africa is delighted to present a second evening of some of the greatest Christian hymns and songs ever written. The programme will consist of songs spanning centuries of music, right up to today, and will invite audience participation.
Following the runaway success of last year's event, Origin SA will host the Cape Town Gospel Choir and a full symphony orchestra for an evening of some of the greatest hymns ever written.
The Cape Town Gospel Choir works to promote unity in the church and our often sadly-divided society. We are a multi-racial, non-denominational Christian choir, seeking to exemplify our faith and the Good News in our home city of Cape Town.
The all-new programme will include To God Be The Glory, Praise My soul The King Of Heaven, And Can It Be, and many more.
We've listened to the feedback from last year, and this year Symphonic Praise is on at St James Church, Kenilworth on Saturday 24 September at 7pm. This provides good sightlines from each seat, parking, better sound and more comfort than last year's venue. Tickets (R145 each) are available from the choir by phoning 021 975 1329 or emailing info@ctgc.org.za or online on this website.
For more information, contact the Cape Town Gospel Choir on 021 975 1329, info@ctgc.org.za or www.ctgc.org.za
----------------------------------
Origin Suid-Afrika is opgewonde om 'n tweede vertoning, met van die beste, Christelike gesange en liedere wat ooit geskryf is, aan te bied. Die unieke program strek oor die musikale eeue, wat kontemporêre liedere sal insluit. Die gehoor se betrekking in deelname en samesang, maak die aand enig in sy soort.
Deur middel van die Cape Town Gospel Choir en ‘n volle simfonie-orkes, bied Origina SA ‘n vertoning aan wat oorloop van die beste liedere, na aanleiding van ‘n hoogs suksesvolle byeenkoms laasjaar.
Die Cape Town Gospel Choir se doel is om eenheid in die kerk en in ons dikwels verdeelde samelewing te bevorder. Ons bestaan uit verskeie kulturele agtergronde en is 'n denominasie-vrye, Christelike koor, wat ons geloof en die goeie nuus in ons stad, Kaapstad, uitleef.
Die splinternuwe program sal To God Be The Glory, Praise my soul the King of Heaven, And Can It Be en nog vele meer insluit.
Ons het gehoor gegee aan die terugvoer van verlede jaar se vertoning, en vanjaar se Symphonic Praise wat op Saterdag 24 September om 19.00 aangebied word, is in St James Kerk, Kenilworth. Elke sitplek kan die verhoog duidelik sien, daar is voldoende parkering, beter klank en meer gemak as by verlede jaar se lokaal. Kaartjies (R145) kan bespreek word deur die koor te kontak op 021 975 1329 of e-pos info@ctgc.org.za of maak u bespreking aanlyn.
ir meer inligting, kontak die Cape Town Gospel Choir op 021 975 1329, info@ctgc.org.za of www.ctgc.org.za