Sep
Origin South Africa is delighted to present an evening of some of the greatest Christian hymns and songs ever written. The programme will consist of songs spanning centuries of music, right up to today, and will invite audience participation.
On Heritage Day, 24 September, what better way to celebrate a Christian heritage than in the "People's Cathedral" - the beautiful St George's Cathedral, seat of the Archbishop of Cape Town?
Joining the choir will be our own symphony orchestra and Rouchelle Liedemann, popular local Gospel artist, inspirational singer, radio and television presenter.
The Cape Town Gospel Choir works to promote unity in the church and our often sadly-divided society. We are a multi-racial, non-denominational Christian choir, seeking to exemplify our faith and the Good News in our home city of Cape Town.
Songs will include Amazing Grace, Crown Him with Many Crowns, Holy holy holy, Great is Thy Faithfulness, In Christ Alone, and many more.
The choir's patron Prof Jonathan Jansen will open the evening, which will be led by the choir's artistic director Colin Peckham.
Symphonic Praise is on at St George's Cathedral, Wale Street, Cape Town on Thursday 24 September at 7pm. Tickets (R125 each) are available from the choir by phoning 021 975 1329 or emailing info@ctgc.org.za
For more information, contact the Cape Town Gospel Choir on 021 975 1329, info@ctgc.org.za or www.ctgc.org.za
-------------------------
Die Cape Town Gospel Choir is trots om ‘n aand van die beste Christelike hallelujas en liedere wat nog ooit geskryf is, aan te bied. Die vertoning bestaan uit musiek wat eeue gelede geskryf is tot hedendaagse liedere. Ons moedig ook die gehoor aan om saam te sing.
Op Erfenis dag, 24 September, vier ons ons Christelike erfenis in die pragtige St. George’s Katedraal in Kaapstad. Die tuiste van die aartsbiskop van Kaapstad
Rouchelle Liedemann, populêre christelike sangeres, radio en televisie persoonlikheid tree saam met ons op onder begeleiding van ons eie simfonie orkes.
Die Cape Town Gospel Choir se primêre doel is om eenheid in kerke en gemeenskappe te bevorder en aan te moedig. Ons is ‘n multi-kulturele, nie-denominasionele Christelike koor, wat daarna streef om ons geloof en Goeie Nuus uit te leef in Kaapstad en omgewing.
Liedere sluit in Amazing Grace, Crown Him with Many Crowns, Holy holy holy, Great is Thy Faithfulness, In Christ Alone en meer. Ons sing ook in Xhosa en Afrikaans.
Die koor se beskermheer, Prof Jonathan Jansen, open die aand vir ons, waarna Colin Pekham, die artistieke direkteur, die koor gaan begelei.
Symphonic Praise is te sien by St. George’s Katedraal, Waal straat, Kaapstad op Donderdag 24 September 2015 om 19:00. Kaartjies kos R125 elk en is bekombaar deur die koor te skakel by 021 975 1329 of om ons te epos by info@ctgc.org.za
Vir meer inligting, kontak gerus die Cape Town Gospel Choir op 021 975 1329, info@ctgc.org.za of www.ctgc.org.za